En die perde begin hardloop! (3) Openbaring 6

Ek onthou ’n storie uit my kinderjare oor ’n perd met die naam Samurai.  Ek kan nie lekker presies alles onthou nie, maar die temalied het iewers vasgesteek!  Dit was een van die stories wat ek nie gemis het nie.  Perde het mense nog altyd...

Om vir Jesus nuut te sien! (1) Openbaring 1:9-20

Die mens het nog altyd in prentjies gedink.  Party net meer as ander.  Jy sien, prentjies dra betekenis.  Dink nou sommer aan boesmantekeninge en alles wat al daaruit afgelei en geleer is.  Op ’n manier vertel een eenvoudige prentjie meer as...

So lyk die hemel! (2) Openbaring 4:1-11

Het jy ook al gewonder hoe die hemel lyk?  Hoe dit daar werk?  Wat daar gebeur?  Wie en wat daar is?  Wat ons daar gaan doen?  Op ’n manier fassineer die hemel ons.  Dit moet mos so wees.  Ons wonder oor dit wat ons nie kan...