‘n Gawe met oorgawe! Markus 12:41-44

Niemand van ons hou van skynheilige mense nie.  Dit is nou die mense wat voorgee om iets te wees wat hulle eintlik nie is nie.  En tog ken ons almal sulke mense.  Want op ’n vreemde manier kom jy altyd agter wanneer iemand nie altyd 100% eerlik...

Ps 121 Geroep om te loop

Volkswagen het deur die jare hulleself gevestig as dié maatskappy met die beste advertensies.  En volgens VW se bemarkingsmanne is die doelwit in al hulle advertensies om altyd een waarheid of kenmerk van hulle produk in ‘n advertensie bekend te...