Medisyne vir moedeloosheid

20 Februarie 2011 Starry night is seker een van Vincent van Gogh se bekendste skilderye.  Nou ek is nie ’n kunskenner nie maar onderliggend aan hierdie skildery waar die een streep voortvloei in ’n ander is die emosie van moedeloosheid waarmee hy deur...

God se dwarstrekkers! – Daniel 3:1-18

13 Februarie 2011 Die afgelope tyd het ‘n paar goed rondom ons gebeur wat my nogal laat dink het aan die bekende Kinderbybel verhaal van Daniël en sy twee vriende.  Eers word daar aangekondig dat die waarheid nou in elkeen se eie gedagtes is en dat God...

Die groter prentjie – Eksodus 2:23-25

6 Februarie 2011 Ek wonder somtyds oor God.  Ek wonder hoe regeer God die wêreld as ons vanmôre bely het ons glo in Jesus Christus wat sit aan die regterhand van God.  Ons glo Hy regeer oor almal en alles wat Hy gemaak het.  Maar vriende,...