Om sonder skoene en kos te loop – Lukas 9, 10

30 Januarie 2011 Lukas 9:2: “Toe het Hy hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak.  Hy het vir hulle gesê: ‘ Moet niks vir die pad saamvat nie, nie ’n kierie of ’n reissak of brood of geld of...